Events
Val Hotel
Jaarprogram
- 16, 17, 18 April festiVAL.

Ticket Price: R130.00 Including Camping
Tickets available at the gate, or You can call:
Rian at 079 506 4173
OR
Ivelina at 084 605 6663
Confirmed Acts:
Black Cat Bones Sindrones
Dirty Old Disco Mazaru
The Peace and Love Revolution Bacchus Nel
Fragmented Children Red-Eye Jedi
The Exhibition de Stijl Chiba Fly
Swart Sticky antlers
LoveHat Pluto Was a Planet
Namuh Haggis & Bongos
- 29 Mei Pub Quiz
- 12 Junie..’n TRADISIONELE BOERE ORKES
- 26 Junie MURDER MYSTERY-aand

- 3 Julie 110de viering van die Boere-Oorlog
Herdenking van 110 jaar. Sgt Richardson, (Canadian Strathcona’s Horse) die eerste VC in die Boere-oorlog hier naby VAL verdien het.
- 24 Julie: Port Pasta Poetry Paintings Pudding
- 28 Augustus “Nat en Sap” aand..
- 5 September Mountain Bike Event
- 18 September Goeters met enjins en wiele
Uitstalling vir Stoomenjins en outydse karre, plaasimplimente.
- 23 Oktober: “Wie is dit wat daar so geruisloos gaan?”
S-s-s-spookstories
- 20 November: Pub Quiz
- 29 December: The Whiskey Train
Hi Rita & André,
Dawid sê gereeld dat hy wonder hoekom hoor ons nooit van funksies wat by julle aangebied word nie – en toe loop hy gister iemand raak wat julle webwerf adres vir ons gee. Nou sal ons weet! Sit asb my eposadres op julle poslys vir kennisgewings. Hopelik sien ons julle binnekort.
Groete
Enna Redelinghuys
Dawid: 0824520079
Enna 0832916131